Uitgawes: November 2026 · Achievers

Laerskool Eureka
Volg Laerskool Eureka
Hoofleiers vir 2027
Laerskool Eureka het sy hoofleiers vir 2027 aangewys.
Die vier hoofleiers

Hoofseun: Luhan du Preez. Hoofdogter: Parker Fourie. Onderhoofseun: PJ Murray. Onderhoofdogter: Carné Calitz.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Hoofseun en hoofdogter

Luhan du Preez en Parker Fourie.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Leerlingraad 2027
Die skool verwelkom 22 leerders tot die leerlingraad.
Die 2027-leerlingraad

Angelique Brodrick, Amanda Byleveld, Carnè Calitz, Hayleigh Daniels, Rochelle Deyzel, Cara du Plessis, Luhan du Preez, Ané du Toit, Wiané Faber, Parker Fourie, Joshua Greeff, Matthew Holtzhausen, Gideon Kruger, Jolizka Kruger, Marx Louw, PJ Murray, Elminé Opperman, Mckenzie Smith, Taylor Steele, Joas van der Merwe, Benja van Heerden en Danika Vermeulen.
Deel op WhatsApp