Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · DURBAN & SURROUNDS · NOVEMBER 2026Gelofte Skool se skoolwapen

Gelofte Skool

Leerderraad en toekennings

Alpha-leerders 2026

Genevieve Pietersen — Interne dux; Phillip Badenhorst-wisseltrofee. Deurlopende akademiese prestasie (Jeanette Wasserman-wisseltrofee). Erekleure vir akademie; hoogste prestasie in toerisme, fisiese wetenskappe, wiskunde, lewensoriëntering en lewenswetenskappe; Annette Burger-wisseltrofee vir tweetaligheid.

Kopieer skakel
Isabelle Ras — Edworks-trofee vir graad 8 se Alpha-leerder.

Lara Beukes — Erekleure vir akademie en die Trustbank-trofee vir die beste akademiese prestasie in graad 11 (Alpha-leerder).

Liani Hattingh — Erekleure vir akademie en die Permanent Bank-trofee vir graad 10 se Alpha-leerder.

Renate Erasmus — Michels-trofee vir graad 9 se Alpha-leerder.

Primêre leerderraad 2027

Ava-Mae Nielsen — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.
Ava-Mae Nielsen — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.
Kopieer skakel
Christiaan van Wyk — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Christian Avenant — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Dalton Pienaar — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Damian van der Westhuizen — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Dylan Jansen van Vuuren — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Iné Hartzenberg — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Julian Munro — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Kelsey Snyman — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Leané van Wyk — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Lourenique Smuts — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Mia van der Westhuizen — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Michael Moor — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Miecke-Leané Weideman — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Mizane Meyer — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Shaday Jantjies — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Zak Nagel — Lid van die primêre leerderraad vir 2027.

Spesiale toekennings

Anel van der Westhuizen — Senior sportvrou van die jaar (Volkskasbank-trofee). Beste sportprestasie van die jaar (Eli Fourie-wisseltrofee). Erekleure vir netbal en atletiek; Jack Taljaard-trofee vir akkuraatste doele van alle ouderdomme in netbal en Gelofte-wisseltrofee vir belowendste dogtersnaelloopatleet.

Annabelle Botha — Junior sportvrou van die jaar (Agricol-trofee). Belowendste o.13-netbalspeler en dogtersverspringatleet; junior victrix ludorum vir atletiek.

Janu Visser — Veelsydigste seun. Erekleure vir rugby en as hoofseun; belowendste ope rugbyspeler, belowendste rugbyspeler en beste rugbyvoorspeler.

Jayden Ueckermann — Senior sportman van die jaar (Volkskasbank-trofee). Victor ludorum vir swem; belowendste verspringatleet, seuns-middelafstandatleet en seuns-naelloopatleet; senior victor ludorum.

Lelanie van Rensburg — Kameraadskap (John Bohner-wisseltrofee). Hoogste prestasie in gasvryheidstudies prakties.

Lize Munro — Loffieskap. Erekleure vir akademie; ope speelster met die meeste doele; hoogste prestasie in rekeningkunde, Afrikaans Huistaal en kreatiewe skryfwerk in Afrikaans.

Louis Avenant — Junior sportman van die jaar (Agricol-trofee).

Yahné Janse van Rensburg en Marésa Botha — Hoogste kulturele prestasie (Santambank-trofee).

Yahné Janse van Rensburg — Veelsydigste dogter (Bata-wisseltrofee). Erekleure vir Landdiens en akademie.

Yahné Janse van Rensburg, Marésa Botha en Amoré Laubscher — Hennie Bosman-trofee vir suksesvolle deelname aan verskeie kultuuraktiwiteite.

Trofeewenners en erekleure

Amber Robins, Mikhaela Marsden, Nadia Roodt en Anel van der Westhuizen — Con Guthrie-trofee vir beste ope netbalspeler.
Amber Robins, Mikhaela Marsden, Nadia Roodt en Anel van der Westhuizen — Con Guthrie-trofee vir beste ope netbalspeler.
Kopieer skakel
Calum Sweetnam — Erekleure vir Con Spirito (Forte).

Mia Breytenbach — Erekleure vir akademie.

Mikhaela Marsden — Erekleure vir netbal.

Denay Linder — Erekleure vir akademie.
Denay Linder — Erekleure vir akademie.
Kopieer skakel
Tiaan van Dyk — Erekleure vir akademie.
Tiaan van Dyk — Erekleure vir akademie.
Kopieer skakel
Nika Mengel — Erekleure vir leierskap en akademie.

Danika Marshall — Erekleure vir akademie; hoogste prestasie in ingenieursgrafika en ontwerp, asook in die praktiese komponent.

Stephanie Grobler — Erekleure vir akademie.

Anjenet Strydom — Belowendste dogter-langafstandatleet (Simon Streiblich-trofee).

Danielle Kruger — Victrix ludorum vir swem.

Elmien Erasmus — Belowendste veldatleet in diskus, gewigstoot en spiesgooi (dogters); senior victrix ludorum vir atletiek.

Louw Steyn en Jaydon Gouws — Karel Willemse-trofee vir belowendste senior skaakspeler.

Chané Meiring — Erekleure vir akademie; hoogste prestasie in rekenaartoepassingstegnologie en wiskundige geletterdheid.

Blaine de Jager — Hefer-trofee vir die rugbyspeler met die meeste punte vir die jaar.

JJ Harmse en Nathan Swart — Gelofte-wisseltrofee vir belowendste seunshoogspringatleet.

Xandri Els en Hanlie Laubscher — Gelofte-trofee vir die meeste doele in binnemuurse ope dogtershokkie.

Allissa van Staden — Belowendste dogtershoogspringatleet.

Amber Robins — Erekleure vir netbal.
Amber Robins — Erekleure vir netbal.
Kopieer skakel
Nadia Roodt — Erekleure vir netbal; hoogste prestasie in toerisme se praktiese assesseringstaak.

Amoré Laubscher — Erekleure vir akademie; senior mondelinge tweetaligheid, beste senior redenaar in Engels en Afrikaans, en akademiese toekennings vir geografie en Engels Eerste Addisionele Taal.

Gizelle Bronkhorst — Beste junior Engelse spreker en beste junior Afrikaanse spreker.

Marésa Botha — Erekleure vir Landdiens.
Marésa Botha — Erekleure vir Landdiens.
Kopieer skakel
Jano Botha — Kruger-trofee vir die veelsydigste rugbyspeler.

Dylan Hamman — Hennie Venter-trofee vir beste kolwer in krieket.

Kian Swanepoel — Beste bouler in krieket; meeste punte aangeteken in rugby en beste agterspeler in rugby.

Hanlie Laubscher — Belowendste o.16-veld hokkievoorspeler en belowendste o.16-hokkiespeelster.

Kittara Tyson — Belowendste dogtersmiddelafstandatleet.

Maia Visser — Hoogste prestasie in besigheidstudies.

Zanike Stubbe — Dogterslandloopatleet van die jaar.

Advertensieriglyne