AWSUM Achievers · Helderberg

Hoërskool Strand
Ontmoet die hoofleiers vir 2027 en die leerders wat vir hul prestasies en leierskap erkenning ontvang het.
Volg Hoërskool Strand
Hoofleiers 2027

Cleo Botha
Hoofdogter vir 2027.

Robin Beukes
Hoofseun vir 2027.

Mieke Carr
Onderhoofdogter vir 2027.

Joshua Human
Onderhoofseun vir 2027.
Toppresteerders en Arenderaad
Arenderaad

Miah de Meyer en Lia Louw is tot die Arenderaad verkies.
Arenderaad

Miah de Meyer en Lia Louw is tot die Arenderaad verkies.

Christiné Kok
Cloete de Jager en Christiné Kok deel die Strand Rotariërs se wisseltrofee vir veelsydigheid.

Cloete de Jager
Cloete de Jager en Christiné Kok deel die Strand Rotariërs se wisseltrofee vir veelsydigheid.

Robin Beukes
Robin is een van 96 leerders wat vir Die Burger en Netwerk24 se jeugleierskonferensie gekies is.

Sumari Walser
Sumari ontvang die Skoolhoofdeskild vir Leerder van die Jaar. Haar gemiddeld oor vier eksamens was 94,1%.