Alle skole
November 2026 · Achievers

AWSUM Achievers · Johannesburg-Noord

Hoërskool Linden school badge

Hoërskool Linden

Aninke Aucamp en Braydon du Plooy lei Hoërskool Linden se dagbestuur vir 2026/2027.

Dagbestuur vir 2026/2027

Ontmoet die dagbestuur

Ontmoet die dagbestuur – Hoërskool Linden

Aninke Aucamp is hoofdogter en Braydon du Plooy is hoofseun. Die onderhoofleiers vir kultuur is Mila Robberts en Pieter Greeff. Ané de Jager en Cristo de Lange behartig sport, en Zandri Selma Erasmus en Tylo Martins is verantwoordelik vir sosiale sorg.

Foto: Andrew_kiekies photography

Groepfoto – Hoërskool Linden

Groepfoto

Die dagbestuur saam met medeleerders van Hoërskool Linden.

Foto: Andrew_kiekies photography