Laerskool Helderkruin
Volg Laerskool Helderkruin
Leiers van 2027
Leiers van 2027

Dertig Kruiners, ’n nuwe hoofstuk en harte wat gereed is om te dien! Baie geluk aan ons leiers van 2027. Ons sien uit na die spore wat julle gaan trap en die voorbeeld wat julle gaan stel. Ons dogters: Duné Corthing • Lara de Beer • Kara de Waal • Milea du Plooy • Simoné Engelbrecht • Mienke Garbers • Annalia Groenewald • Mischa Haron • Lerato Makhoba • Ngobi Mdunge • Karien Muller • Loiuse-Mari Terblanche • Danike van der Merwe • Corlie van Dyk • Amarie van Niekerk Ons seuns: Damon Claassen • Liam Engelbrecht • Leo Grobler • Aiden Krause • Aiden Lamont • Kyle Pieterse • Kiandré Rabie • Livan Scheepers • Ethan Schubach • Stanley Slabbert • Ethan Smith • Wian Spangenberg • Diago Taylor • Nicolaas van Schalkwyk • Neo Venter Foto: 3 Angles Photography.
Kopieer skakel
Hoof- en onderhoofleiers van 2027
Hoof- en onderhoofleiers van 2027

Laerskool Helderkruin se bekendstelling van die leiers vir 2027. Foto: 3 Angles Photography.
Kopieer skakel
Hoof- en onderhoofleiers van 2027

Laerskool Helderkruin se bekendstelling van die leiers vir 2027. Foto: 3 Angles Photography.
Kopieer skakel
Hoof- en onderhoofleiers van 2027

Laerskool Helderkruin se bekendstelling van die leiers vir 2027. Foto: 3 Angles Photography.
Kopieer skakel
Hoof- en onderhoofleiers van 2027

Hoofdogter Kara de Waal en hoofseun Wian Spangenberg vorm saam met onderhoofleiers Mischa Haron, Milea du Plooy, Liam Engelbrecht en Neo Venter die leierspan. Foto: 3 Angles Photography.