Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · SUID-KAAP · NOVEMBER 2026Laerskool Volschenk se skoolwapen

Laerskool Volschenk

Laerskool Volschenk vier sy pryswenners en stel sy leerderraad vir 2027 bekend.

Prysuitdeling

Inge Joubert — Kultuur-, duxleerder- en ambassadeurtrofee.
Inge Joubert

Kultuur-, duxleerder- en ambassadeurtrofee.

Kopieer skakel
Jo-Ané Geldenhuys — Sportvrou van die jaar
Jo-Ané Geldenhuys

Sportvrou van die jaar

Kopieer skakel
Nicholis Wilken — Sportman van die jaar
Nicholis Wilken

Sportman van die jaar

Kopieer skakel

Leerderraad 2027

Leerderraad

Leerderraad — Voor, van links: Adriaan Joubert, Van Wyk Geldenhuys, Wilhelm Botha, Josua Geyser en Johannes Lamprecht.

Voor, van links: Adriaan Joubert, Van Wyk Geldenhuys, Wilhelm Botha, Josua Geyser en Johannes Lamprecht.

Middel, van links: Carmia Volschenk, Nia Janse van Rensburg, Izak Louw (onderhoofseun), Lehander Coetzee (hoofseun), Marijke Breytenbach (hoofdogter), Melienke Heyns (onderhoofdogter), Inge Cronje, Lisa Hume en Ané Bester.

Agter, van links: mnr. Alwyn Riekert, mnr. Dawie Joubert en juf. Anneke Retief.

Kopieer skakel

Lees meer oor Laerskool Volschenk

Al 38 stories oor Laerskool Volschenk →

Advertensieriglyne