Uitgawes: November 2026 · Achievers

Laerskool Wesbank
Volg Laerskool Wesbank
Sportprestasies · Kwartaal 3
Sportprestasies · Kwartaal 3
Blitsdruk-atletiek

albei aflosspanne wen brons. Dogters: Bea Bence, Annalé Lategan, Helena Lourens en Alrie Eloff. Seuns: JJ Botha, Nicolaas Maritz, William Nel en Eduan Visser.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Medaljewenners by die Blitsdruk-atletiekbyeenkoms

Helena Lourens stel ’n nuwe rekord in die 1 200 m op.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Bredasdorp Top 10

Rudolf Smith wen brons in hoogspring en Johané Hattingh brons in gewigstoot.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Eden Laerskool Tennis-ligafinaal

Wesbank se tweede seuns- en dogterspanne wen silwer in die Tweede Liga.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Goju-Ryu-wêreldkampioenskappe in Indië

Elbie Tome en Esmé van den Heever wen silwer in spankumite. Sion Tome eindig vierde in sy afdeling.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Kwagga Top 10

Helena Lourens stel ’n o.12-rekord van 3:56.61 in die 1 200 m op. Rudolf Smith wen die o.11-hoogspring met 1,45 m.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Wesbank eindig agtste uit 16 skole by die Suid-Kaap Laerskole-gholftoernooi in Riversdal.

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel

Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Mosselbaai-trekfees

Wesbank behaal die eerste vier plekke in die 320 kg-afdeling en wen ook die 400 kg GENSB-trofee.
Deel op WhatsApp
Kopieer skakel
Lees meer oor Laerskool Wesbank
- Laerskool Wesbank tennisster haal o.15-Interprospan
- Laerskool Wesbank atleet verteenwoordig SA vir Moderne Pentahlon
- Laerskool Wesbank leerder het tydens die Southern Cape Cricket Bash ‘n toekenning ontvang
- Laerskool Wesbank leerder het die Skaal radiobeheerde vliegtuigbyeenkoms gewen
- SWD rugby 2026 prestasie vir Laerskool Wesbank