Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · NOORD-KAAP · NOVEMBER 2026Laerskool Newton se skoolwapen

Laerskool Newton

Hoofleiers vir 2027

Newton stel sy ses hoofleiers vir 2027 bekend.

Hoofleiers / Head Prefects

Hoofleiers / Head Prefects — Hoofseun: Henru Jonck. Hoofdogter: Bokang Khoza. Onderhoofdogters: Iza van Sittert en Erin Mackenzie. Onderhoofseuns: Kenzo Raadt en Jayden Dames.

Hoofseun: Henru Jonck. Hoofdogter: Bokang Khoza. Onderhoofdogters: Iza van Sittert en Erin Mackenzie. Onderhoofseuns: Kenzo Raadt en Jayden Dames.

Kopieer skakel

JF-atletiekbyeenkoms

Nie al die atlete wat hieronder genoem word, was beskikbaar vir die groepfoto nie.

Newton se atletiekuitslae

Newton se atletiekuitslae — O.9: Lienke Oosthuizen (60 m, 1ste). O.10: Melchior Grobbelaar (gewigstoot, 1ste); Dande Silver (80 m, 4de). O.11: Sion du Randt (gewigstoot, 2de). O.13: Mia Kruis (spiesgooi, 1ste); Iza van Sittert (200 m, 1ste; 100 m,…

O.9: Lienke Oosthuizen (60 m, 1ste). O.10: Melchior Grobbelaar (gewigstoot, 1ste); Dande Silver (80 m, 4de). O.11: Sion du Randt (gewigstoot, 2de). O.13: Mia Kruis (spiesgooi, 1ste); Iza van Sittert (200 m, 1ste; 100 m, 4de); Kgosi Hlungweni (verspring, 1ste; 200 m en 100 m, 2de; hoogspring, 3de). O.14: Cullen Laas (100 m, 2de).

Kopieer skakel

Krieket en swem

Lees meer oor Laerskool Newton

Al 51 stories oor Laerskool Newton →

Advertensieriglyne