AWSUM Achievers · North West

Hoërskool Klerksdorp
Volg Hoërskool Klerksdorp

Agtste. Bronsmedalje. Verdienstesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 85,17%. Trofee vir beste prestasie in RTT (93,73%).
Kopieer skakel

Sesde. Bronsmedalje. Prestasiesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad, as voorsitter van die sosiale portefeulje en as dirigent. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 89,85%.
Kopieer skakel

Tiende. Bronsmedalje. Verdienstesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad en as kultuurvoorsitter. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 82,85%.
Kopieer skakel

Helene Alberts ontvang die Straight Six-toekenning vir die hoogste gemiddeld in Afrikaans, Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskappe.
Tweede. Silwermedalje. Verdienstesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad en as akademiese voorsitter. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 94,37%. Beste prestasies in Wiskunde (96%), Rekeningkunde (97%), Lewenswetenskap (90%) en Fisiese Wetenskap (93%).
Kopieer skakel

Vyfde. Bronsmedalje. Prestasiesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad, as voorsitter vir geestelike welstand en as lid van die FFJ-bestuur. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 90,76%. Beste prestasie in Besigheidstudie (96%).
Kopieer skakel

Megan Burger is die duxleerder.
Eerste. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 96,74%. Beste prestasies in Afrikaans (97%), Engels (98%), Ekonomie (99%), Toerisme (98%) en Lewensoriëntering (99,67%).
Kopieer skakel

Megan Burger is die duxleerder.
Eerste. Goue medalje. Verdienstesertifikaat vir leierskap as onderhoofdogter op die KHS-raad en as VLR-voorsitter.
Kopieer skakel

Derde. Bronsmedalje. Erekleure vir leierskap as hoofdogter op die KHS-raad, koshuisraadslid en kaptein van die eerste netbalspan. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 93,99%.
Kopieer skakel

Sewende. Bronsmedalje. Prestasiesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad, as voorsitter van die geeskomitee en as koshuisonderhoofmeisie. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 86,67%.
Kopieer skakel

Vierde. Bronsmedalje. Prestasiesertifikaat vir leierskap op die KHS-raad en as kaptein van die atletiekspan se baanitems. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 91,14%. Beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid (92%).
Kopieer skakel

Negende. Bronsmedalje. Merietetoekenning vir leierskap op die KHS-raad, as bemarkingsvoorsitter, koshuishoofmeisie en dirigent. Goue akademiese sertifikaat met ’n gemiddeld van 84,49%. Beste prestasie in IGO (86%).
Kopieer skakel

Kopieer skakel

Helene Alberts ontvang die Straight Six-toekenning.
Kopieer skakel
Hoofleiers en onderhoofleiers
Ava TannousHoofleier
MP WillemseHoofleier
Lamoni CoetzerOnderhoofleier
Ricko le RouxOnderhoofleier
Kopieer skakel
Koshuishoofleiers en koshuisonderhoofleiers
Mieke WieseKoshuishoofleier
Lian KrugelKoshuishoofleier
Kate-Lynn FourieKoshuisonderhoofleier
Johann von MoltkeKoshuisonderhoofleier
Kopieer skakel

Alex Carney is KHS se kultuurseun vir 2026.
Kopieer skakel

Megan Burger is KHS se kultuurdogter vir 2026.
Kopieer skakel
Bemarking
Venique TaljaardVoorsitter, bemarking
Lian KrugelBemarking
Imke BoothBemarking
Kari van der WaltBemarking
Kopieer skakel
VLR-voorsitters
Lamoni CoetzerVLR-voorsitter
Ricko le RouxVLR-voorsitter
Kopieer skakel
Gees

Voorsitter: De Wyk Pretorius. Esje Jv Vuuren, Hardus Coetzer en Nine Marais.
Kopieer skakel
Kultuur
TD GreyvensteynVoorsitter, kultuur
Marni van WykKultuur
Shani van ZylKultuur
Kopieer skakel
Sport
Gerrit KoenVoorsitter, sport
Dean Mc AslinSport
Jaden van AswegenSport
Kate-Lynn FourieSport
Sonnica vd BergSport
Kopieer skakel
Geestelike welstand
Mieke WieseVoorsitter, geestelike welstand
Tyron HavengaGeestelike welstand
CW SwanepoelGeestelike welstand
Kopieer skakel
Sosiaal
Lunique CrouwkampVoorsitter, sosiaal
Johan von MoltkeSosiaal
HJ StraussSosiaal
Beatrix RouxSosiaal
Juan-Mari van RensburgSosiaal
Kopieer skakel
Portefeuljes

Kopieer skakel
Akademie
Dailien JordaanVoorsitter, akademie
Leonard SwartAkademie
Kopieer skakel
Portefeuljes

Kopieer skakel

Uitsonderlike uitleef van die KHS-raadsportefeulje vir kultuur.
Kopieer skakel

KHS-er van die jaar.
Kopieer skakel

Diligenter-toekenning.
Kopieer skakel

Uitsonderlike uitleef van die KHS-raadsportefeulje vir bemarking.
Kopieer skakel

Vlyt & ywer.