AWSUM Achievers · Noordwes

Hoërskool Wesvalia
Hoërskool Wesvalia het by sy bekroningsfunksie vir 2026 die duxleerders in graad 8 tot 12, die matriekvakpryswenners en die sport- en kultuurwenners vereer.
Volg Hoërskool Wesvalia
Duxleerders 2026

Johan Brand
Graad 12 · Gemiddeld: 90,34%

Vilca Rawlins
Graad 11 · Gemiddeld: 90,82%

Chris Louw
Graad 10 · Gemiddeld: 94,18%

Marisa Visser
Graad 9 · Gemiddeld: 97,08%

Avoné Badenhorst
Graad 8 · Gemiddeld: 92,81%
Sport- en kultuurtoekennings

Janré Greyling
Sportseun van die jaar

Luché van der Berg
Sportdogter van die jaar

WJ van der Merwe
Kultuurseun van die jaar

Rosaline Botha
Kultuurdogter van die jaar
Vaktoekennings: Klas van 2026

Johan Brand
Besigheidstudies, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering

Mianke van Rooyen
Landboubestuurspraktyk en Lewenswetenskappe

Walter Weeks
Ekonomie, Inligtingstegnologie en Musiek

Judilie Ehlers
Engels en Ingenieursgrafika en -ontwerp

Nian Janse van Rensburg
Rekenaartoepassingstegnologie

Carli Visser
Verbruikerstudies

Justin Lloyd
Landbouwetenskappe

Megan Fourie
Visuele Kunste

Armand Steyn
Afrikaans Huistaal

Miché de Bruin
Dramatiese Kuns

Jönke Coetzer
Toerisme

Zion Williams
Geografie
Wesvalia-ambassadeurs vir 2026

Quewen Fourie
Ambassadeur 2026

Carli Visser
Ambassadeur 2026

Walter Weeks
Ambassadeur 2026

Mieke Janse van Rensburg
Ambassadeur 2026

Kaylen van Zyl
Ambassadeur 2026

Luché van der Berg
Ambassadeur 2026

Judilie Ehlers
Ambassadeur 2026
12 jaar se volle skoolbywoning
Shenique van Straaten en Zaindre Stopforth het albei oor 12 skooljare geen skooldag misgeloop nie.

Shenique van Straaten
100% skoolbywoning oor 12 jaar