Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · VRYSTAAT · NOVEMBER 2026Laerskool President Brand se skoolwapen

Laerskool President Brand

Akademiese toppresteerders

Francois Lamprecht — Graad 4-dux
Francois Lamprecht

Graad 4-dux

Kopieer skakel
Isabel Wessels — Graad 5-dux
Isabel Wessels

Graad 5-dux

Kopieer skakel
Ansuné le Roux — Graad 6-dux
Ansuné le Roux

Graad 6-dux

Kopieer skakel
Mia Erasmus — Graad 7-dux
Mia Erasmus

Graad 7-dux

Kopieer skakel

Sport- en kultuurtoekennings

Ivana Smith en Johané Venter — Veelsydigste sportdogters
Ivana Smith en Johané Venter

Veelsydigste sportdogters

Kopieer skakel
Jovan Robberts — Veelsydigste sportseun
Jovan Robberts

Veelsydigste sportseun

Kopieer skakel
Wihann van Eck — Sportseun van die jaar
Wihann van Eck

Sportseun van die jaar

Kopieer skakel
Tshireletso Mofokeng — Sportdogter van die jaar
Tshireletso Mofokeng

Sportdogter van die jaar

Kopieer skakel
Johané Venter — Veelsydigheidsbeker
Johané Venter

Veelsydigheidsbeker

Kopieer skakel

Waardetoekennings

Evan Nolte — Buitengewone deursettingsvermoë
Evan Nolte

Buitengewone deursettingsvermoë

Kopieer skakel
Adriaan van Niekerk — Buitengewone hulpvaardigheid
Adriaan van Niekerk

Buitengewone hulpvaardigheid

Kopieer skakel
Eben Roets en Jovan Robberts — Buitengewone hoflikheid
Eben Roets en Jovan Robberts

Buitengewone hoflikheid

Kopieer skakel
Johané Venter — Besondere hardwerkendheid
Johané Venter

Besondere hardwerkendheid

Kopieer skakel

Sporthoogtepunte

O.13A-netbalspan

O.13A-netbalspan — Die span het 24ste by die SA Kampioenskappe geëindig.

Die span het 24ste by die SA Kampioenskappe geëindig.

Kopieer skakel
Tiisetso Moroeroe — Protea-kleure in karate. Sy is gekies om Suid-Afrika by die 12de Statebond-karatekampioenskap in Glasgow te verteenwoordig.
Tiisetso Moroeroe

Protea-kleure in karate. Sy is gekies om Suid-Afrika by die 12de Statebond-karatekampioenskap in Glasgow te verteenwoordig.

Kopieer skakel
MJ Bothma — Beste vaskopstut by die o.13 Vrystaat VKB-rugbyweek; gekies vir die 2027-toer na Engeland.
MJ Bothma

Beste vaskopstut by die o.13 Vrystaat VKB-rugbyweek; gekies vir die 2027-toer na Engeland.

Kopieer skakel

Spel en hoofrekene

Nasionale WOW Spelfees

Nasionale WOW Spelfees — Francois Lamprecht, Febe Lampbrecht en MC Smit het in Stellenbosch deelgeneem. MC was onder die top 10 in graad 3.

Francois Lamprecht, Febe Lampbrecht en MC Smit het in Stellenbosch deelgeneem. MC was onder die top 10 in graad 3.

Kopieer skakel

ATKV-Uitklopspel

ATKV-Uitklopspel — Lexi Sithole, Liam Buchler en Dunay Boshoff het na die nasionale eindronde deurgedring. Lexi het die Vrystaatse uitdun vir Afrikaans Huistaal gewen.

Lexi Sithole, Liam Buchler en Dunay Boshoff het na die nasionale eindronde deurgedring. Lexi het die Vrystaatse uitdun vir Afrikaans Huistaal gewen.

Kopieer skakel
Mental Maths — MC Smit en RJ Erasmus het by die distrikskompetisie deelgeneem. Monique Meyer en Shaun Dednam het na die provinsiale kompetisie in Parys deurgedring.
Mental Maths

MC Smit en RJ Erasmus het by die distrikskompetisie deelgeneem. Monique Meyer en Shaun Dednam het na die provinsiale kompetisie in Parys deurgedring.

Kopieer skakel

Revue en Voortrekkers

Vlammies Revue — A++ by die Rivista Revuefees.
Vlammies Revue

A++ by die Rivista Revuefees.

Kopieer skakel

Juniorrevue

Juniorrevue — A+ by die Rivista Revuefees.

A+ by die Rivista Revuefees.

Kopieer skakel

Seniorrevue

Seniorrevue — A+ by die Rivista Revuefees.

A+ by die Rivista Revuefees.

Kopieer skakel

Voorslag PD-eksamen

Voorslag PD-eksamen — Goud: Eli-Zaan Erasmus, Annabell Shawinsky en Johané Venter. Silwer: Mandri Kruger, Gabby Pretorius en Luan Vermeulen.

Goud: Eli-Zaan Erasmus, Annabell Shawinsky en Johané Venter. Silwer: Mandri Kruger, Gabby Pretorius en Luan Vermeulen.

Kopieer skakel

Lees meer oor Laerskool President Brand

Al 51 stories oor Laerskool President Brand →

Advertensieriglyne