AWSUM Achievers · Pretoria

Hoërskool Wonderboom
Volg Hoërskool Wonderboom

Doné Joubert ontvang die Dr. JC Otto-trofee as die beste akademiese presteerder in graad 12 met ’n jaarpuntgemiddeld van 91,65%. Sy verdien erekleure vir akademie en vaktoekennings vir Afrikaans (87,71%), Engels (96,40%), Fisiese Wetenskap (90,50%), Gasvryheidstudies (91,41%), Lewenswetenskap (92,42%) en Wiskunde (96,13%).
Kopieer skakel
Hoofleiers

Zoé Stolz is hoofdogter en Joshua Kekana is hoofseun vir 2027.
Kopieer skakel

Matriekraad-hoofleiers vir 2027: Joshua Kekana (hoofseun), Zoé Stolz (hoofdogter), MJ Saunders en SJ Henrico (onderhoofseuns), Yolizma Myburgh en Elzinéy Bouwer (onderhoofdogters).
Kopieer skakel

Matriekraad 2027. Seuns: Jayden Beetge, Leon Bezuidenhout, Dewaldt Booysen, Dylan Cilliers, Armand Cornelius, Jeandré De Bruin, Dian Dreyer, Martin Hattingh, Luan Hendry, SJ Henrico, Keagan Jacobs, Joshua Kekana, Quintin Koekemoer, Dian Potgieter, Pieter Roelofse, MJ Saunders, Henk Van Heerden. Dogters: Bernice Bakker, Elzinéy Bouwer, Marlien Du Plessis, Keira-Lee Enslin, Louise Gray, Deuné Huart, Leila Jacobs, Yolizma Myburgh, Anzelle Nieman, Anicia Springbok, Zoé Stolz, Christel-Mérie Swart, Uluthando Linda, Shanika Van der Walt, Karla Van Loggerenberg, Alison Van Tonder, Caylie Wirth.
Kopieer skakel
Hoofleiers

Zoé Stolz is hoofdogter en Joshua Kekana is hoofseun vir 2027.
Kopieer skakel
Lees meer oor Hoërskool Wonderboom
- Die Hoërskool Wonderboom rugby eindig 1ste by die Noordvaal Afdeling
- Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af
- Die Hoërskool Wonderboom se o.16-rugbyspan is as Stadsbekerwenners gekroon
- Die Hoërskool Wonderboom se o.14 Cubs is die 2026 Stadsbekerwenners
- Die Hoërskool Wonderboom leerders skitter op provinsiale vlak