Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · VRYSTAAT · NOVEMBER 2026Laerskool Universitas se skoolwapen

Laerskool Universitas

Hoofleiers vir 2027

Die Tjokkies se hoofleiers

Die Tjokkies se hoofleiers — Van links: Sané Saayman (onderhoofdogter), Carli Fourie (hoofdogter), Dawid Kriel (hoofseun) en Joubert Marais (onderhoofseun).

Van links: Sané Saayman (onderhoofdogter), Carli Fourie (hoofdogter), Dawid Kriel (hoofseun) en Joubert Marais (onderhoofseun).

Kopieer skakel

Toptoekennings 2026

Lia Janse van Rensburg — Graad 7-dux, Kultuurtrofee vir dogters en Veelsydigheidstrofee. Die skool meld dat sy 15 wisseltrofeë ontvang het.
Lia Janse van Rensburg

Graad 7-dux, Kultuurtrofee vir dogters en Veelsydigheidstrofee. Die skool meld dat sy 15 wisseltrofeë ontvang het.

Kopieer skakel
Fourie Nell — Kultuurtrofee vir seuns.
Fourie Nell

Kultuurtrofee vir seuns.

Kopieer skakel
Leah Steyn — Beste veelsydige sportprestasie: dogter.
Leah Steyn

Beste veelsydige sportprestasie: dogter.

Kopieer skakel
Divan Rautenbach — Beste veelsydige sportprestasie: seun.
Divan Rautenbach

Beste veelsydige sportprestasie: seun.

Kopieer skakel

Voortrekkerjeugleiers vir 2027

Hayley Beyleveld en MC Schimper is tot die Universitas Voortrekkerkommando se hoofleiers verkies.

Lees meer oor Laerskool Universitas

Al 14 stories oor Laerskool Universitas →

Advertensieriglyne