Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · SUID-KAAP · NOVEMBER 2026Hoër Landbouskool Oakdale se skoolwapen

Hoër Landbouskool Oakdale

Oakdale het op 8 Oktober tydens sy jaarlikse erkenningsgeleentheid in die NG Moedergemeente prestasies in akademie, sport en kultuur gevier.

Erkenningstoekennings

Simon Booysen — Landbouweekblad-medalje
Simon Booysen

Landbouweekblad-medalje

Kopieer skakel
Franco Stapelberg — OABS-wisseltrofee
Franco Stapelberg

OABS-wisseltrofee

Kopieer skakel
Jacobus de Villiers — Sportman van die jaar
Jacobus de Villiers

Sportman van die jaar

Kopieer skakel
Marno Meyer — Oakdale Stefan Marais-toekenning
Marno Meyer

Oakdale Stefan Marais-toekenning

Kopieer skakel

Akademie

Dux-leerders

Dux-leerders — Van links: De Wet Botes (graad 8, 89,98%), Fourie Brits (graad 9, 87,16%), Hendré Botes (graad 10, 88,68%), Duan Rautenbach (graad 11, 95,20%) en Dante Lategan (graad 12, 85,26%).

Van links: De Wet Botes (graad 8, 89,98%), Fourie Brits (graad 9, 87,16%), Hendré Botes (graad 10, 88,68%), Duan Rautenbach (graad 11, 95,20%) en Dante Lategan (graad 12, 85,26%).

Kopieer skakel

Leierskap

Hoofseun en adjunkhoofseun

Hoofseun en adjunkhoofseun — Van links: Joseph van der Merwe (adjunkhoofseun) en Marno Meyer (hoofseun).

Van links: Joseph van der Merwe (adjunkhoofseun) en Marno Meyer (hoofseun).

Kopieer skakel

Lees meer oor Hoër Landbouskool Oakdale

Al 41 stories oor Hoër Landbouskool Oakdale →

Advertensieriglyne