Spring na inhoud
Uitgawes: November 2026 · Achievers
AWSUM ACHIEVERS · SUID-KAAP · NOVEMBER 2026Hoërskool Langenhoven se skoolwapen

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven in Riversdal vereer sy toppresteerders en stel sy hoofleiers en koshuishoofleiers vir 2027 bekend.

Akademiese toppresteerders

John Janse van Rensburg — Graad 8 · 94,61%
John Janse van Rensburg

Graad 8 · 94,61%

Kopieer skakel
Carli Jordaan — Graad 9 · 92,42%
Carli Jordaan

Graad 9 · 92,42%

Kopieer skakel
Melieke Lamprecht — Graad 10 · 90,81%
Melieke Lamprecht

Graad 10 · 90,81%

Kopieer skakel
Ben Fouché — Graad 11 · 95,37%
Ben Fouché

Graad 11 · 95,37%

Kopieer skakel
Megan Odendaal — Graad 12 · 88,42%
Megan Odendaal

Graad 12 · 88,42%

Kopieer skakel

Spesiale toekennings

Kim Cloete — Ambassadeur van die jaar. Hoofmeisie in 2026.
Kim Cloete

Ambassadeur van die jaar. Hoofmeisie in 2026.

Kopieer skakel
Johan Janse van Rensburg — Beste in akademie en sport, en sportman van die jaar (graad 10–12).
Johan Janse van Rensburg

Beste in akademie en sport, en sportman van die jaar (graad 10–12).

Kopieer skakel
Hansie Beukes — Beste kultuurleerder en uitvoerende kunsteleerder van die jaar (graad 10–12).
Hansie Beukes

Beste kultuurleerder en uitvoerende kunsteleerder van die jaar (graad 10–12).

Kopieer skakel
Chelsea Saayman — Sportvrou van die jaar (graad 10–12).
Chelsea Saayman

Sportvrou van die jaar (graad 10–12).

Kopieer skakel

Leiers vir 2027

Koshuishoofleiers

Koshuishoofleiers — Milay Delport (hoofdogter van Huis CJ Pauw) en Lachlan Domingo (hoofseun van Huis CJ Pauw).

Milay Delport (hoofdogter van Huis CJ Pauw) en Lachlan Domingo (hoofseun van Huis CJ Pauw).

Kopieer skakel

Hoofleiers

Hoofleiers — Agter: Mieke Aucamp (onderhoofdogter) en Adriaan Coetzer (onderhoofseun). Voor: Katryn Geldenhuys (hoofdogter) en Johan Janse van Rensburg (hoofseun).

Agter: Mieke Aucamp (onderhoofdogter) en Adriaan Coetzer (onderhoofseun). Voor: Katryn Geldenhuys (hoofdogter) en Johan Janse van Rensburg (hoofseun).

Kopieer skakel

Lees meer oor Hoërskool Langenhoven

Al 61 stories oor Hoërskool Langenhoven →

Advertensieriglyne