
Hoërskool Punt
Volg Hoërskool Punt
Hoërskool Punt vier sy presteerders in sport en akademie en stel sy hoofleiers vir 2027 bekend.
Akademiese presteerders

Graad 8 · Eerste klasposisie: 92,4%. Engels EAT: 91,67%; EBW: 94,3%.
Kopieer skakel

Graad 9 · Trofee vir eerste klasposisie: 98,03%. Afrikaans HT: 95%; English HL: 94,67%; Kreatiewe Kuns: 100%; Natuurwetenskappe: 95,67%; EBW: 100%; Tegnologie: 99,3%; Wiskunde: 99,67%.
Kopieer skakel

Graad 10 · Trofee vir eerste klasposisie: 95,4%. Beste Afrikaans HT: 90,3%; beste English FAL: 93%; Rekeningkunde: 95%; Lewenswetenskappe: 96%; Fisiese Wetenskappe: 98%; Lewensoriëntering: 100%.
Kopieer skakel

Graad 11 · Trofee vir eerste klasposisie: 95,5%. Afrikaans HT: 93,3%; Rekeningkunde: 95,3%; Lewensoriëntering: 95%; Rekenaartoepassingstegnologie: 97%; Ekonomie: 98%.
Kopieer skakel

Graad 12 · Dux-leerder: eerste klasposisie met 91,9%. Trofee vir Lewensoriëntering: 98%; Sanlam-trofee vir Afrikaans HT: 91%; Sakekamer-trofee vir Rekeningkunde: 91,3%; St. Blaize-trofee vir Lewenswetenskappe: 91%; beste prestasie in Engels EAT: 92%.
Kopieer skakel
Hoofleiers vir 2027
Hoofleiers

Van links: BJ Schutte (onderhoofseun), Carel Strydom (hoofseun), Tawananyasha Bandason (hoofdogter) en Jana Pretorius (onderhoofdogter).
Kopieer skakel
Sport
Sportseun en sportdogter

Dian Barkhuizen en Katherine-Lee Gouws.
Kopieer skakel
Leerlingraad vir 2027
Hoërskool Punt stel sy 40 leerlingraadslede vir 2027 bekend.
Seuns

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Onderhoofseun
Kopieer skakel

Hoofseun
Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel
Dogters

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Onderhoofdogter
Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Kopieer skakel

Hoofdogter
Kopieer skakel

Kopieer skakel
Bekyk die skool se oorspronklike plakkate
Leerlingraad 2027: Seuns

Van links na regs, ry vir ry: Aidan Bancroft, Alejandro Jones, BJ Schutte, Carel Strydom, Christian Cilliers, Danie Lodewyk, De Wet Heyneke, Deoneil Sneyders, Eduan Lubbe, Hugo le Roux, Ikho Beyi, Loïn Venter, Markus Höll, Markus Prinsloo, Mulder Viljoen, Neil van Wyk, Stefan Borka, Stefan Olivier, Timothy Figland en Xavier Mayo.
Kopieer skakel
Leerlingraad 2027: Dogters

Van links na regs, ry vir ry: Ciara Heradien, Danica Brönn, Faith October, Jana Cilliers, Jana Pretorius, Kara Barnard, Kelsey Minnaar, Lee-Ann Pretorius, Liandri Kote, Luca Neaves, Megan Pretorius, Mieke Botha, Mienke Vorster, Nelanie Malan, Nikayla Bezuidenhout, Serai Roos, Scout Johnston, Sulise Kloppers, Tawananyasha Bandason en Xzante Mayo.